Hallooooo julle, so baie dankie dat jul geduldig gewag het vir my vorige video wat FOREVER gevat het om te upload, ek vra groot omverskoning. Hopelik was dit die moeite werd gewees en dat jul darem nou bietjie beter jul makeup kan doen.
In hierdie video leer ek julle STAP VIR STAP hoe om n natuurlike makeup look te doen vir elke dag. Ek vat jul stadig en in diepte deur elke stap sodat jul mooi verstaan.
In hierdie video wys ek vir julle hoe om die vorige video, ‘Back to Work’ makeup look, vinnig te verander in ‘n fun happy hour makeup look…reg vir ‘n glas wyn saam jou ‘bestie’ na ‘n lang dag!